My mosaiek

Dit lyk so interessant en lekker om ‘n mens se eie mosaiek te maak. Hierdie is nou al mosterd na die maal, maar in die laaste tyd is ek ‘n bietjie te moeg en besig met ander dinge om te blog, en vanaand het ek sommer gou die mosaiek speletjie gespeel … en hier is dit.🙂

 

Annerkant se meem

Die foto’s in die mosaiek is antwoorde op die volgende vrae:

  1. Wat is jou naam?
  2. Wat is jou gunsteling kos?
  3. Watter hoërskool het jy bygewoon?
  4. Wat is jou gunsteling kleur?
  5. Watter vermaaklikheid ster is jou gunsteling?
  6. Jou gunsteling drankie?
  7. Jou droomvakansie?
  8. Gunsteling nagereg?
  9. Wat wil jy wees wanneer jy groot is?
  10. Wat in die lewe het vir jou die meeste waarde?
  11. Een woord om jouself te beskryf?
  12. Jou blog-naam?

1. my geheim, 2. gnocci and pesto, 3. jammer – gee ook te veel weg, 4. drops on rainbow., 5. Tom Welling, 6. Pina Colada’s, 7. eiland paradys, 8. Hot Chocolate, 9. Dancing Bubbles, 10. Love is all around…, 11. ▲ngεl . . tε quıεro !, 12. THE OTHERSIDE

2 Responses

  1. Hi Annerkant

    Ek is mal oor prentjie 4 en 10. Love is all around!!
    En heeltemal waar ook Love is all around, mens moet net by die haat en nyd probeer verby hou en die liefde opsoek.

    Hierdie prentjies was vir my baie lekker want mens het so ietsie van iemand leer ken. Jy is verseker ‘n interessante mens.

    Lekker dag

  2. Hi Wipneus, ek moet seker nou ophou om dankie te se vir jou inloer en kommentaar.🙂 Jy laat ‘n mens baie spesiaal voel. Ek sien jy is weer deur ‘n rowwe tydjie, maar jy het so ‘n wonderlike uitkyk op die lewe, dit sal jou nie onderkry nie.

    Ek het by jou meme gesien ek en jy verdrink so saam in die sjokolade, jy geniet die lewe soos dit moet, en ek was nog nie in Parys nie, dalk moet ek saam met jou kom nadat ek ‘n jaar op my eiland rond gele het.😉

    Ek wens net ek het meer tyd gehad om jou blog behoorlik te gaan lees. Op die oomblik is dit ongelukkig so scan hier, scan daar, en ek voel ‘n bietjie gefnuik.

    Mooi bly!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: