Hierdie blog hiberneer

Dankie dat u hier kom kuier. Ongelukkig gaan hierdie blog onaktief wees tot November 2009 en sal ek tot dan geen nuwe inskrywings byvoeg nie. Ek sal ook slegs ongereeld na kommentare kom kyk. 
Ek vra ook groot om verskoning dat ek sommer net so verdwyn het, sonder enige kennisgee, veral aan die wonderlike mense wat [...]