Comments on: Die beste besluit

By: rosalindfranklin
hallo, net ‘n nota om te hoor of jy darem nog okay is, mens mis jou stem in blog-wereld.

By: annerkant
Baie dankie, Andrew.  Ek probeer “unbiased and honest” in my navorsing wees.  In my vakgebied het ek gelukkig nie veel nodig om ‘n vertrekpunt van oortuiging nodig te he nie.

Flippiefanus, jy is reg.  Dit is nie maklik nie.  Soms sou ‘n mens so graag weer terug wou keer na daardie oomblik / tydperk en dit weer oor wou besluit of doen.  Dalk sou die uitslag of verloop dan tog nie wees wat die beste vir jou is nie, al dink ‘n mens so.  Maar ek is doodseker dat selfverwyt en -kritiek nie vir ‘n mens goed is nie, en dit kan tog niks verander nie.

Alleman, jy sal nie glo nie, maar ek wonder self altyd oor alles wat ek lees. Ek is ‘n groot twyfelaar en bevraagteken nogal alles.  Ek slaan nog nie veel ag op aansprake soos direkte genesing deur “positiewe denke” nie.  Al wat ek weet is dat dit vir my persoonlik op hierdie tydstip in my lewe baie voordelig en positief is om onder andere Louise Hay se skrywes te lees.  Ek kan die gevolg daarvan in my alledaagse lewe sien en voel.  Negatiewe denke, stress en dies meer is ongelooflik sleg vir ‘n mens – geestelik en liggaamlik, en ten minste help haar gedagtes daarteen.  Ek het al in ‘n mate besluit dat spiritualiteit en tipe van denke nie noodwendig op werklikheid gebasseer hoef te wees nie, solank dit vir my persoonlik goed is, en ek die werklikheid nie nalaat of skade aan doen nie (soos bv. wetenskap negeer nie).  Ek moet se, ek het dit nog nie oorweeg dat sy ‘n swendelaar kan wees nie.  Ek gee nogal mense die voordeel van die twyfel.  Dat sy wel ‘n positiewe invloed in baie mense se lewens is, daarvan is ek seker (dink ek  ).

Jy hoef nie te huiwer om te skryf nie, hoor.  ‘n Mens moet na alle kante van ‘n saak kyk, en objektiwiteit en oopkop wees is bitter belangrik.  Dankie vir jou kommentaar!

By: alleman
Ek huiwer om dit te skryf want ek wil nie eintlik inmeng met wat ander mense glo nie,  maar daar is ‘n baie lang tradisie van kwakke en bedrieers wat selfhelpboeke skryf.  Veral in Amerika en plekke soos Suid-Afrika is daar heelwat sulke dinge aan die gang – mense wat ongetoetsde  aansprake maak dat mens jou lewe kan verander deur net {voeg psychobabble hier in} te doen of glo.

Dit sluit aan by ‘n nog langer tradisie van bedrieers wat mense met godsdiens beswendel – Mark Twain het al in 1884 daarmee gespot in ‘Adventures of Huckleberry Finn’.

Wat ek by wil uitkom is Louise Hay se bewering dat sy haarself van kanker genees het deur dinge soos vergewing en refleksologie.    Het jy al die moontlikheid oorweeg dat sy ‘n swendelaar is?

By: flippiefanus
Annerkant, wat jy hier oor skryf is nogal iets wat vir my ook belangrik is. Daar is maar seker in alle mense se lewens besluite wat mens op ‘n stadium moes geneem het en waaroor mens waarskynlik nie later meer so gelukkig voel nie. Ek hou nie daarvan om in ‘n situasie van selfverwyt te wees nie. Nogtans is daar soms ongewensde nagevolge van so besluit. Mens moet noodwendig met die gevolge van mens se besluite saamleef en dit dus kan aanvaar. Maar om dit reg te kry is soms pynlik.

By: Andrew
Baie mooi inskrywing.  Jy het wat dit verg, volgens my, om ‘n baie goeie wetenskaplike te wees.  Unbiased and honest.