Die beste besluit

Ek wil graag vanaand vinnig ietsie skryf.   Daar het al ‘n paar dinge by my opgekom waaroor ek wil skryf, maar ek het meeste al weer vergeet in die gejaag.  Ek is so gretig om al die boeke te lees, maar dit sal maar eers ‘n bietjie moet wag.  Dit is vir my ook nogal dringend [...]