Posted on 27 Oktober, 2008 by annerkant
Bylas tot inskrywing (Junie 2009): Agterna het ek besef hoe selfgesentreerd en selfbejammerend hierdie inskrywing is, en ek is half spyt dat ek dit geskryf het. Ek het ook weer later besef dat my sussie opreg is, en net doodbekommerd oor my is. Ek los egter die inskrywing hier, want dit is hoe ek dit [...]
Filed under: Persoonlike joernaal | Tagged: godsdiens, kinders | 45 Comments »
Posted on 27 Oktober, 2008 by annerkant
Ek het half gehoop ek hoef nie hierdie inskrywing te skryf nie. Mense wat dalk hier in kom loer, sal agterkom dat hier nie veel aangaan, indien enige iets, op die oomblik nie. Dit gaan regtig net baie dol met my op die oomblik. (Ek sê dit versigtig, want ek kan agter kom dat meeste ander [...]
Filed under: Algemeen | Tagged: blog ongereeld, tyd | 26 Comments »
Posted on 8 Oktober, 2008 by annerkant
Ek sal myself moet inhou, want vanaand wil ek ‘n honderd goed gelyk skryf! Hierdie is net ‘n inleiding (hoekom het ek nou weer hiernatoe gespring?) tot ‘n fassinerende onderwerp (terloops, waarvan ek minder as die meeste hier weet!) waaraan ‘n mens ‘n hele blog kan wy - ons breine.
Dit het begin toe Boendoe my in haar kommentaar [...]
Filed under: Die brein en spiritualiteit, Geestelike reis, Persoonlike joernaal | Tagged: brein, denke, eie ervaring, Jill Bolte Taylor, linkerbrein, regterbrein, spiritualiteit | 58 Comments »
Posted on 5 Oktober, 2008 by annerkant
Van Vrydagaand af wou ek al begin oplees en skryf aan ‘n inskrywing, maar een of ander rede is ek net nie lus daarvoor nie en half geïrreteerd daarmee. Die krapperigheid wil maar net nie weg gaan nie. Daarom sit ek nou hier en skryf, met geen interessante inligting nie, met eintlik weinig positief om by te [...]
Filed under: Persoonlike joernaal | Tagged: bekering, christen, godsdiens, hel, new age, onsekerheid, spiritualiteit, twyfel | 27 Comments »