Drome teen God.

Gisternag het ek gedroom.  Ek dink ‘n mens droom waarskynlik elke keer wanneer jy slaap, maar ek onthou gewoonlik nie dat ek gedroom het, of wat ek gedroom het nie.  Gisternag het ek egter wakker geskrik terwyl ek droom.  Ek kan nie die besonderhede onthou nie, maar ek het gedroom dat ek met God baklei, [...]

My persoonlike joernaal – wat om hier te verwag.

 In die kategorie, Persoonlike Joernaal, gaan ek skryf oor my persoonlike gevoelens, ervaringe, denke en groei tydens my geestelike reis. 
My skrywes hier het geen doel voor oë om gedeel te word, of vir iemand anders behalwe myself tot nut te wees of iets te beteken nie.  Natuurlik sal ek nie omgee as dit gelees word nie, want [...]