Hoeveel kan ons waarneem?

Ons neem slegs by benadering een vyftig-biljoenste (1/50 000 000 000) van wat bestaan waar!
Een van die dinge wat my nog die meeste pla in my geestelike reis is hoe min ek weet van die werklikheid.  Hoe neem ‘n mens dan besluite oor jou lewe se doel, hoe jy die lewe moet lewe, en oor jou spiritualiteit.  Hoeveel weet [...]