Gene vir God IV.

Hierdie is die laaste inskrywing in hierdie reeksie van inskrywings oor Gene vir God. Wat het ek geleer en neem ek saam hieruit?
Vir my beteken spiritualiteit (onderwerp van my een van my volgende inskrywings) ‘n wete of bewus wees van iets groter of “meer” as ons lewe hier op aarde soos wat ons dit dmv ons [...]