Comments on: Bewussyn

By: Linker- en regterbrein: wow! « Reis na Annerkant
[...] ‘n baie persoonlike ervarings- en gevoelsbelewing.  Ek het onder andere gereeld stukkies uit Louise Hay se boek gelees.  Dit was wonderlik.  Dit is moeilik om dit te beskryf.  Ek het rustiger, meer tevrede, [...]

By: annerkant
Flippiefanus, wil net aanlas en in perspektief plaas. Dit is darem nie dat ek glad nie daaroor wonder nie, maar ek neem dit maar vir wat dit is, en waardeer dit net.  Ek lees gereeld in die boek, en maak maar  min kere so ewekansig oop.  Ek basseer ook nie my lewe en besluite daarop nie, ek vra nie sulke tipe vra en slaan dan die boek oop nie, dit is maar net spiritueel en opbouend.

By: annerkant
Hi Wipneus – dit is regtig ongelooflik hoeveel ‘n mens se denke ‘n invloed op jou lewe het.

Hallo Flippiefanus – Jong, ek is regtig baie, baie eerlik as ek se dat ek dit nie regtig ontleed of daaroor dink nie.  Dit is vir my amper ‘n simboliese “oorgee” om geleer te word.  Dit kan net sowel wees dat daar so baie stukkies is wat gepas is vir baie omstandighede, dat dit altyd voel asof dit gepas is.  Of ek dink dit is reg om op so ‘n manier met God te kommunikeer?  Ek dink dit hang eerder af wat ‘n mens se konsep van God is.  Ek sal nog daarby uitkom, maar ek dink ons is “in God” (en nie noodwendig dat ons self God is of God in ons is nie).  Daarom dink ek dit is nie regtig ‘n versoek of aandring op ‘n wese nie, maar eerder maar net ‘n manier om te se – as ek gelei kan word, lei my asseblief.  Maak dit sin?

By: Ego, arrogansie, hoogmoed, ydelheid « Reis na Annerkant
[...] Bewussyn  [...]

By: flippiefanus
Interessant annerkant. Interessant op verskeie vlakke. Een ding wat ek interessant vind is die manier wat jy skryf oor die sinkronisiteit van hoe die boek oopval op sekere plekke en hoe dit dan vir jou betekenis het. Ek neem aan dat mens daarin ‘n sekere spiritualiteit kan sien. ‘n Christen sal dalk glo dat dit God is wat die boek so laat oopval om met mens te kommunikeer, nogtans dink ek nie dat die regte manier is om met God te kommunikeer nie. Hoe sien jy dit?

By: Wipneus!
Ek het baie van hierdie inskrywing gehou Annerkant!  So lekker positief!

“My power comes through the use of my mind” en

“What I see in my world is a mirror of what I have in my mind”.

Dit is so waar!