Al is dit nog stowwerig en droog, is die lente hier, en dit het my sommer lus gemaak om ‘n gediggie te skryf. (foto van flickr af)
Lente
fyngroen blaartjies stoot versigtig, eers ongemerk, deur die wintergrys
en alles hou asem op, net ‘n oomblik
en sug dan in onbeskaamde behaaglikheid
wanneer die lente oop vou
in al haar glorie en malle baldadigheid
met lag wat borrel in voëltjiesang wat [...]
Filed under: Gedigte & gedagtes | Tagged: gediggie, jubelend, lente | 3 Comments »




