Flippiefanus het my saggies “aangemoedig” omdat ek nie by al die beloofde inskrywings uitkom nie. Wel, nou laat ek hom ‘n bietjie aanvat. Hierdie begin nou meer debat raak as ‘n geestelike reis, maar soms moet ‘n mens sommer net alles van ‘n entjie af in oënskou neem en ‘n bietjie [...]
Filed under: Debat, Geestelike reis | Tagged: geloof, vrye keuse, wete van God | 4 Comments »




