Posted on 28 September, 2008 by annerkant
Die presiese betekenis, definisie of konsep van woorde of terme wat ‘n mens gebruik wanneer jy oor ‘n onderwerp praat, dink, skryf of redeneer is van uiterse belang. Daarsonder kan kommunikasie redelik skeef loop, en wat een persoon bedoel, heel verkeerd verstaan word deur die volgende persoon wat dit hoor of lees. (Nota: in Afrikaans [...]
Filed under: Geestelike reis | Tagged: christen, geestelikheid, geloof, spiritualiteit, terminologie | 12 Comments »
Posted on 25 September, 2008 by annerkant
Gisternag het ek gedroom. Ek dink ‘n mens droom waarskynlik elke keer wanneer jy slaap, maar ek onthou gewoonlik nie dat ek gedroom het, of wat ek gedroom het nie. Gisternag het ek egter wakker geskrik terwyl ek droom. Ek kan nie die besonderhede onthou nie, maar ek het gedroom dat ek met God baklei, [...]
Filed under: Persoonlike joernaal | Tagged: blootstelling, droom, God, persoonlik | 15 Comments »
Posted on 25 September, 2008 by annerkant
In die kategorie, Persoonlike Joernaal, gaan ek skryf oor my persoonlike gevoelens, ervaringe, denke en groei tydens my geestelike reis.
My skrywes hier het geen doel voor oë om gedeel te word, of vir iemand anders behalwe myself tot nut te wees of iets te beteken nie. Natuurlik sal ek nie omgee as dit gelees word nie, want [...]
Filed under: Persoonlike joernaal | Tagged: eerste inskrywing, gedagtes, geestelike groei, joernaal, persoonlik, wat om in kategorie te verwag | 4 Comments »
Posted on 23 September, 2008 by annerkant
Ons neem slegs by benadering een vyftig-biljoenste (1/50 000 000 000) van wat bestaan waar!
Een van die dinge wat my nog die meeste pla in my geestelike reis is hoe min ek weet van die werklikheid. Hoe neem ‘n mens dan besluite oor jou lewe se doel, hoe jy die lewe moet lewe, en oor jou spiritualiteit. Hoeveel weet [...]
Filed under: Algemeen, Geestelike reis | Tagged: heelal, sintuie, waarneem | 41 Comments »
Posted on 21 September, 2008 by annerkant
Hierdie is die laaste inskrywing in hierdie reeksie van inskrywings oor Gene vir God. Wat het ek geleer en neem ek saam hieruit?
Vir my beteken spiritualiteit (onderwerp van my een van my volgende inskrywings) ‘n wete of bewus wees van iets groter of “meer” as ons lewe hier op aarde soos wat ons dit dmv ons [...]
Filed under: Geestelike reis | Tagged: boeke, Dean Hamer, Geen vir God, Godgeen, selftransendensie | 8 Comments »
Posted on 18 September, 2008 by annerkant
Hierdie is ‘n moeilike inskrywing. Dit is baie moeilik om te verduidelik, en dit is baie persoonlik. Dit is geen refleksie op enige iemand anders, behalwe ek self nie, want dit bedoel nie om middelmatigheid daar te stel nie. Die gaan meer oor ‘n ingesteldheid.
Daar is hierdie alewige tweestryd in my gemoed. Aan die een [...]
Filed under: Geestelike reis | Tagged: arrogansie, ego, geestelike groei, hoogmoed | 6 Comments »