Comments on: Gene vir God – reaksie op “Jy besluit (deel 1)”

By: annerkant
Flippiefanus, dalk behoort ‘n mens te probeer om die joernaliste en ander in die media-wereld te onderrig in die dinge waaroor hulle skryf, onder andere wetenskap?  Hulle behoort tog moeite te doen met hulle verstaan van dinge waaroor hulle waag skryf.  Hulle het tog ‘n verantwoordelikheid omdat hulle so ‘n groot invloed op mense se gedagtes het.  Dit kan tog nie bokant hulle voormaakplek wees nie? Dalk is ek te idealisties (nie dalk nie, ek is!   ).

By: flippiefanus
Jy is reg anderkant. Ek was waarskynlik te kras deur die Gene vir God storie totaal as pseudo-wetenskap af te maak. So kom ek probeer dit kwalifiseer. As Hamer dit bloot by ‘n hipotese gelaat het en dit nie in die media opgeblaas het nie sal dit nie pseudo-wetenskap gewees het nie. Daar is inderdaad uit die aard van die saak wetenskaplikes wat heeltemal verantwoordelik en korrek met sulke hipoteses tewerk gaan. Dis nie pseudo-wetenskap nie. Die probleem is daar is ongelukkig wel wetenskaplikes (miskien is hulle in die minderheid) wat stellings wat bloot hipoteses is gaan opblaas asof dit reeds bewysde feite is. Verder gebeur dit dan ook dat informasie deur die media opgeblaas word ongeag van of die wetenskaplikes dit wou doen of nie. Die media verstaan nie die wetenskaplike metode nie.

Ek beplan nog om ‘n beter opskrywing te doen oor die hele onderskeid tussen pseudo-wetenskap en goeie gesonde wetenskap.