Ai, ek kry maar min geskryf, en al die boeke en artikels wat ek so hier rondom my opstapel vir lees, bly nog maar onaangeroer – hartseer gesig . Hier is darem ‘n volgende druppeltjie in die emmer.
In hierdie inskrywing reageer ek op Flippiefanus se inskrywing oor die Gene vir God [...]
Filed under: Debat, Geestelike reis | Tagged: God gene, pseudo-wetenskap, wetenskap, wetenskaplike hipotese | 2 Comments »




