Hoeveel mag, wil of moet ons dink en vra?

Vanoggend terwyl ek werk toe ry, spook al my vraery en dinkery hier in wordpress en op my blog by my.  Die hele blog-gedoente het weer baie gedagtes en vrae in my kop aan die gang gesit: oor my bestaan, oor godsdiens, oor die sin van die lewe – ag, sommer oor alles.  Dit kan [...]