Min nuut onder die son

Skrywes oor nuwe wetenskaplike uitvindinge, geskiedenis en sketse oor wat met ons en om ons gebeur, is in baie opsigte braak vir nuwe kennis.  Maar omtrent alles, of vir meeste van ons is alles wat ons bedink, in besonder oor filosofie, geestelikheid, menswees en die sin van die lewe, reeds bedink, gesê en sommer geskryf ook, [...]