Innerlike wete

Die gedenkdiens vir my vriendin en kollega wat so skielik oorlede is, is vanmiddag gehou.  Haar dood voel nog steeds so onwerklik.  Dit was ’n besondere diens, en uit die eerbetoninge wat oor haar gelewer is, het dit duidelik geblyk dat sy self op ‘n geestelike reis en soeke was.  Dit het my so kwaad gemaak.  [...]