Dit was met toenemende verbasing en uiteindelik verbystering toe ek vanoggend saam met ‘n vinnige ontbyt ‘n aktuele program op TV raaksien. ‘n Bespreking oor kreasionisme teenoor evolusie, wat sommer toe ook blyk ‘n stryd tussen godsdiens teenoor wetenskap te wees. Ek is regtig “uit dit uit”! Blykbaar is hierdie stryd fel en lewendig in [...]
Filed under: Debat | Tagged: evolusie, godsdiens, wetenskap | 5 Comments »




