Hierdie blog is op Donderdag 3 Julie 2008 in die aand na werk gebore. Dit was nogal vir my ‘n opwindende gebeurtenis. Ek het al baie van blogs gehoor, maar het nog net nie die tyd gemaak of is genoeg aangespoor om self met een te begin nie. (Dankie aan ‘n spesiale vriend in hierdie verband .)
Ek beskou [...]
Filed under: Algemeen | Tagged: bekend stel | 2 Comments »




