Posted on 31 Julie, 2008 by annerkant
Een van die lekkerder dinge in die lewe is om ‘n nuwe boek in jou hande te hou, en dit oop te slaan vir die eerste keer. Die boek wat ek vanaand by die poskantoor gaan haal het, 50 philosophy ideas you really need to know (deur Ben Dupré), maak my opgewonde, en ek kan [...]
Filed under: Algemeen | Tagged: boek, filosofie | 9 Comments »
Posted on 27 Julie, 2008 by annerkant
Skrywes oor nuwe wetenskaplike uitvindinge, geskiedenis en sketse oor wat met ons en om ons gebeur, is in baie opsigte braak vir nuwe kennis. Maar omtrent alles, of vir meeste van ons is alles wat ons bedink, in besonder oor filosofie, geestelikheid, menswees en die sin van die lewe, reeds bedink, gesê en sommer geskryf ook, [...]
Filed under: Algemeen | Tagged: ou idees | 2 Comments »
Posted on 26 Julie, 2008 by annerkant
Vandag het ek ‘n punt daarvan gemaak om ‘n bietjie tyd te maak om ‘n boekie te begin lees oor een van die onderwerpe wat besig is om ‘n groot verskil in my lewe te maak en wat daartoe bydra dat positiwiteit besig is om my lewe in te filtreer met goeie gevolge. Ek het [...]
Filed under: Geestelike reis | Tagged: geestelikheid, godsdiens, law of attraction, werklikheid | Leave a Comment »
Posted on 18 Julie, 2008 by annerkant
Wat dra by tot sukses in ‘n mens se lewe? Die antwoord kan ‘n mens dikwels kry deur te kyk wat suksesvolle mense doen en hoe hulle dink. Dit is goed om so nou en dan daaruit weer inspirasie te vind vir elke dag se taak en om na sukses te streef in ‘n mens se [...]
Filed under: Vir elke dag | Tagged: lewe, sukses | Leave a Comment »
Posted on 16 Julie, 2008 by annerkant
Hoe het ek op hierdie geestelike reis beland en hoekom so dramaties? Wel een rede is waarskynlik dat ek maar ‘n bietjie van ‘n dramatiese persoon is en alles taamlik oordryf en intens ervaar, al is ek ‘n rasegte introvert.
Ek het gedink om op ‘n stadium die geskiedenis soos wat ek groot geword [...]
Filed under: Geestelike reis | Tagged: christenskap, geestelikheid, godsdiens | 13 Comments »
Posted on 14 Julie, 2008 by annerkant
Die gedenkdiens vir my vriendin en kollega wat so skielik oorlede is, is vanmiddag gehou. Haar dood voel nog steeds so onwerklik. Dit was ’n besondere diens, en uit die eerbetoninge wat oor haar gelewer is, het dit duidelik geblyk dat sy self op ‘n geestelike reis en soeke was. Dit het my so kwaad gemaak. [...]
Filed under: Geestelike reis | Tagged: gedagtes | 5 Comments »